Dan Bakkedahl (gebore 18 November 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Heat (2013) en Trumbo (2015), en in die televisiereekse Veep (2012) en Life in Pieces (2015).

Filmografie Rolprente 2002: One Man's Ceiling 2005: 25 Years of Improv Comedy 2013: The Heat 2013: Four Dogs 2014: Not Safe for Work 2015: Trumbo 2016: Another Evil 2018: Taco Shop 2018: Action Point

Televisiereekse 2012: Veep 2012: The Book Club 2013: Legit 2015: Life in Pieces 2017: Tarantula 2017: The Jim Jefferies Show

Televisierolprente 2009: Snake 'n' Bacon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu