Eion Bailey (gebore 8 Junie 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fight Club (1999) en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en Ray Donovan (2013).

Filmografie Rolprente 1997: A Better Place 1999: Fight Club 2000: The Young Unknowns 2001: Seven and a Match 2004: Mindhunters 2005: Life of the Party 2008: Language of the Enemy 2009: The Canyon 2009: (Untitled) 2017: Extortion

Televisiereekse 1998: Significant Others 2010: Dirty Little Secret 2011: Once Upon a Time 2013: Ray Donovan 2014: Stalker

Televisierolprente 2003: And Starring Pancho Villa as Himself 2006: Orpheus 2006: Candles on Bay Street 2009: Can Openers 2009: House Rules 2009: Imagine This! 2011: Grace 2016: Who Killed JonBenét? 2017: Switched for Christmas

Video's 2013: The Fire Rises: The Creation and Impact of the Dark Knight Trilogy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu