Ross Bagley (gebore 5 Desember 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Rascals (1994), Babe (1995), en Independence Day (1996), en in die televisiereeks The Fresh Prince of Bel-Air (1990).
Filmografie Rolprente 1994: The Little Rascals 1995: Babe 1996: Independence Day 2015: Dead Ringer Gilded Cage
Televisiereekse 1990: The Fresh Prince of Bel-Air
Televisierolprente 1994: Cherry Street, South of Main
Video's 1996: The Garage Club
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu