Mahershala Ali (gebore 16 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Curious Case of Benjamin Button (2008) en The Place Beyond the Pines (2012), en in die televisiereekse House of Cards (2013) en Luke Cage (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Making Revolution 2008: The Curious Case of Benjamin Button 2012: The Place Beyond the Pines 2016: Free State of Jones 2016: Moonlight 2017: Roxanne Roxanne 2018: Green Book Burn

Televisiereekse 2003: Threat Matrix 2004: The 4400 2008: Hyping Indie Hype 2011: Alphas 2013: House of Cards 2016: Luke Cage

Televisierolprente 2010: The Wronged Man 2010: All Signs of Death 2016: The 22nd Annual Critics' Choice Awards

Video's 2010: Predators Motion Comics: Moment of Extraction 2013: Going to the Place Beyond the Pines 2016: Hollywood Film Awards

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu