Usman Ally is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Suits (2011), Veep (2012), Madam Secretary (2014), en A Series of Unfortunate Events (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Stop Bullying Now: Live from the Big House
Televisiereekse 2011: Suits 2012: Veep 2014: Madam Secretary 2016: Helen & Grace 2017: A Series of Unfortunate Events 2017: Lifeline 2019: On Becoming a God in Central Florida Brooklyn Animal Control
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu