Dan Amboyer (gebore 28 Desember 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Batman v Superman: Dawn of Justice (2016) en in die televisiereeks Younger (2015).
Filmografie Rolprente 2016: Batman v Superman: Dawn of Justice 2017: A Very Merry Toy Store
Televisiereekse 2015: Younger 2017: Modern Aliens: A Documentary Periodical
Televisierolprente 2011: William & Catherine: A Royal Romance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu