Andrew James Allen (gebore 16 Julie 1987) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lovely Bones (2009), Smiley (2012), en Syrup (2013), en in die televisiereeks Bones (2005).
Filmografie Rolprente 2009: The Lovely Bones 2012: Smiley 2013: Syrup 2016: Blood Is Blood 2017: Mississippi Murder 2019: Deadly Split: The Twin Movie
Televisiereekse 2005: Bones 2013: Storytellers 2015: Filthy Preppy Teen$
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu