Keith Allan (gebore 7 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Star Trek: Enterprise (2001), Mad Men (2007), en Z Nation (2014).
Filmografie Rolprente 1990: Small Time 2012: Rise of the Zombies 2013: Alligator Alley 2014: The Shoot
Televisiereekse 1997: ARK, the Adventures of Animal Rescue Kids 2001: Star Trek: Enterprise 2007: Mad Men 2014: Z Nation 2015: One on One with Jasper Cole
Televisierolprente 2001: Comedy Central Thanxgiveaway: Home Fires 2013: Social Nightmare 2013: Zombie Night
Video's 2011: 11/11/11
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969