Pico Alexander (gebore 3 Junie 1991) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Most Violent Year (2014), Home Again (2017), en War Machine (2017), en in die televisiereeks Alpha House (2013).
Filmografie Rolprente 2014: A Most Violent Year 2017: Home Again 2017: War Machine 2018: Hot Air 2018: Summertime 2018: The Portuguese Kid
Televisiereekse 2013: Alpha House
Televisierolprente 2015: Fan Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu