Faysal Ahmed is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain Phillips (2013), A Stray (2016), First Person Plural (2018), en Sicario: Day of the Soldado (2018).

Filmografie Rolprente 2013: Captain Phillips 2016: A Stray 2018: First Person Plural 2018: Sicario: Day of the Soldado The Summoning

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu