Ayad Akhtar (gebore 28 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent The War Within (2005).
Filmografie Rolprente 2005: The War Within 2016: The Pulitzer at 100
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu