Marc Alaimo (gebore 5 Mei 1942) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tango & Cash (1989), Total Recall (1990), en Naked Gun 33 1/3: The Final Insult (1994), en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine (1993).

Filmografie Rolprente 1979: A Great Ride 1989: Tango & Cash 1989: Arena 1990: Total Recall 1994: Naked Gun 33 1/3: The Final Insult 2009: FedCon XVIII: The Golden Future

Televisiereekse 1978: The Incredible Hulk 1984: Jessie 1993: Star Trek: Deep Space Nine

Televisierolprente 1975: A Matter of Wife... and Death 1984: No Man's Land 1987: Kenny Rogers as The Gambler, Part III: The Legend Continues 1988: Case Closed 1992: Rosemary

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu