Franklyn Ajaye (gebore 13 Mei 1949) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Convoy (1978), The Jazz Singer (1980), The 'Burbs (1989), en Bridesmaids (2011).
Filmografie Rolprente 1969: Uncle Tom's Fairy Tales 1976: Car Wash 1976: Sweet Revenge 1978: Convoy 1980: The Jazz Singer 1988: The Wrong Guys 1989: The 'Burbs 1993: American Yakuza 2008: Before They Die! 2009: Why We Laugh: Black Comedians on Black Comedy 2010: I Am Comic 2011: Bridesmaids
Televisiereekse 1975: Keep on Truckin''' 1975: Sammy and Company 1984: Hot Flashes 1995: HBO Comedy Showcase 1996: C-Bear and Jamal 2009: The Wanda Sykes Show Televisierolprente 1974: Cotton Club '75 1990: Franklyn Ajaye: Upside Downunder 2009: Surviving the Holidays with Lewis Black''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu