Die Seekoeispruit is 'n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika.

Die rivier vloei deur Badplaas en sy vakansiebronne, en grens ook aan president Cyril Ramaphosa se beesplaas, Ntaba Nyoni.

Monding

Verwysings

Kategorie:Komati-sytakke Kategorie:Riviere in Mpumalanga