Die Rietbokloop is 'n takrivier van die Krokodilrivier in die provinsie Mpumalanga, Suid-Afrika.
Die rivier vloei suidwaarts deur landelike nedersettings naby die westegrens van die Krugerwildtuin, voordat dit in die omgewing van Tekwane digby die N4-tolpad by die Krokodilrivier aansluit.
Oorsprong
Verwysings
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga)