Jerry Adler (gebore 4 Februarie 1929 oorlede 23 Augustus 2025) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Manhattan Murder Mystery (1993), Prime (2005), In Her Shoes (2005), en A Most Violent Year (2014).

Filmografie Rolprente 1993: Manhattan Murder Mystery 1996: Larger Than Life 2005: Prime 2005: In Her Shoes 2007: The Memory Thief 2007: Goodbye Baby 2014: A Most Violent Year

Televisiereekse 1995: Hudson Street 1995: The Wright Verdicts 1997: Alright Already 2001: Raising Dad

Televisierolprente 1993: Gloria Vane 2008: Medal of Honor 2012: Red Hook 2014: Katharine Hepburn: The Great Kate

Video's 1986: Class of '86

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu