Matt Adler (gebore 8 Desember 1966) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Teen Wolf (1985), Flight of the Navigator (1986), The Day After Tomorrow (2004), en The Day the Earth Stood Still (2008).
Filmografie Rolprente 1985: Teen Wolf 1986: Flight of the Navigator 1987: North Shore 1989: Nowhere to Run 1990: Diving In 1993: Young Goodman Brown 2004: The Day After Tomorrow 2008: The Day the Earth Stood Still
Televisiereekse 2006: Shaggy & Scooby-Doo Get a Clue!
Televisierolprente 1999: Kilroy
Video's 1993: Canceled Lives: Letters from the Inside 2010: My Neighbor Totoro: The Totoro Experience 2017: Teen Wolf: Never. Say. Die. The Story Of Teen Wolf
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu