Die Rietvleispruit is 'n sytak van die Leeuspruit en die Elandsrivier in die provinsie Mpumalanga, Suid-Afrika.

Die Rietvleispruit en Leeuspruit vloei in 'n noordwaartse rigting verby Machadodorp voor hulle by die Elandsrivier aansluit, en is in die Komati-bekken geleë.

Verwysings

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke