Die jaar 1693 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 31 Desember – Pous Innocentius XII verklaar Joanna van Portugal en Peter Gambacorta van Pisa salig. Indië Augustus-- Die VOC se vloot onder Laurens Pit (die jonge) vaar van Nagapattinam na die Franse kolonie Pondicherry en val dit aan. 8 September - Die Franse gee die stad Pondicherry oor aan die Nederlanders.

Geboortes 28 Februarie – Anna van Rusland, tsaar van Rusland († 1740) 7 Maart – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII), die 248ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1769).

Sterftes 6 Januarie – Mehmet IV, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1642)

Verwysings

Kategorie:17de eeu