Die jaar 1697 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Suid Afrika 23 Mei – Die Oosterland strand in Kaapstad. Italië 22 Julie – Pous Innocentius XII stel 14 nuwe kardinale aan, waaronder Federico Caccia, aartsbiskop van Milaan. 11 Augustus – Pous Innocentius XII verklaar Maria de la Cabeza salig. Nederland Die Vrede van Rijswijk word geteken. Frankyk kry sy kolonie Pondicherry terug wat die Nederlanders in 1693 verower het, hoewel die fort eers in 1699 in Franse hande kom.
Geboortes 8 Maart – Anne Bonny, Ierse seerower wat in die Karibiese See aktief was († 1782) 26 Oktober – John Peter Zenger, Duits-Amerikaanse uitgewer († 1746).
Sterftes
Verwysings
Kategorie:17de eeu