Granville Adams (8 Oktober 1963 - 10 Oktober 2021) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Empire (2002) en in die televisiereekse Homicide: Life on the Street (1993) en Oz (1997).

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021