CJ Adams (gebore 6 April 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dan in Real Life (2007), The Odd Life of Timothy Green (2012), en Godzilla (2014).

Filmografie Rolprente 2007: Dan in Real Life 2012: The Odd Life of Timothy Green 2014: Godzilla The Tree House

Televisierolprente 2013: Against the Wild

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu