Omid Abtahi (gebore 12 Julie 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Brothers (2009) en The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015), en in die televisiereekse My Own Worst Enemy (2008) en Last Resort (2012).

Filmografie Rolprente 2008: Ocean of Pearls 2009: Brothers 2014: Boys of Abu Ghraib 2015: The Hunger Games: Mockingjay - Part 2

Televisiereekse 2005: Over There 2008: My Own Worst Enemy 2012: Last Resort 2014: Those Who Kill 2016: Damien

Televisierolprente 2009: Can Openers 2015: The Hunger Games: The Phenomenon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu