Yousef Abu-Taleb is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Washed Up Youtube Star en in die televisiereekse Lonelygirl15 (2006), Bite Me (2010), en Ray Donovan (2013).

Filmografie Rolprente 2007: On Bloody Sunday 2012: Look at Me 2018: West of Hell 2018: Continue 9, 8, 7... Washed Up Youtube Star Twinge On Leave Strike Zone

Televisiereekse 2006: Lonelygirl15 2006: OpAphid 2007: KateModern 2010: Bite Me 2013: Ray Donovan

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu