Stuart Allan (* 1999) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Transformers: Robots in Disguise (2014).

Filmografie Televisiereekse 2012: Guess How Much I Love You: The Adventures of Little Nutbrown Hare 2012: Jedi Camp 2013: The Inn 2014: Transformers: Robots in Disguise 2014: Bad Teacher

Video's 2014: Son of Batman 2015: Batman vs. Robin 2016: Batman: Bad Blood 2016: Adventures in Odyssey: The Journal of John Avery Whittaker 2017: Teen Titans: The Judas Contract

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu