Zachary Abel (gebore 4 September 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Forget Me Not (2009) en in die televisiereekse My Alibi (2008), Make It or Break It (2009), en The One 'N Done (2012).

Filmografie Rolprente 2009: Forget Me Not 2011: Night Club 2018: 7Seconds

Televisiereekse 2008: My Alibi 2009: Make It or Break It 2009: Hot Sluts 2010: The Subpranos 2012: The One 'N Done 2017: High Expectasians

Televisierolprente 2012: Shelter

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu