duimnael|Kop van Overijssel duimnael|Nasionale Park Weerribben-Wieden
Die Kop van Overijssel is 'n streek in die noorde van Nederland, in die noordwes van die provinsie Overijssel.
Bekendste nedersettings is Blokzijl, Genemuiden, Giethoorn, Hasselt, IJsselmuiden, Kampen, Staphorst, Steenwijk, Vollenhove en Zwartsluis.
Munisipaliteite Die Kop van Overijssel kom ooreen met die munisipaliteit Steenwijkerland plus die nedersetting Zwartsluis (behoort aan die Zwartewaterland-munisipaliteit). Daar woon ongeveer 50 000 mense (2023). Die munisipaliteite Kampen, Staphorst en die hele Zwartewaterland word ook wel tot die streek gereken. Saam met hierdie munisipaliteite woon in die Kop van Overijssel ongeveer 142 000 mense (2023).
Sien ook Andere streke in Overijssel: Salland Twente Streek in Gelderland: Agterhoek Liemers
Eksterne skakels Plaatsengids
Kategorie:Overijssel Kategorie:Streke van Nederland