Jake Abel (gebore 18 November 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Percy Jackson: Sea of Monsters (2013) en Love & Mercy (2014), en in die televisiereeks Supernatural (2005).
Filmografie Rolprente 2008: Tru Loved 2009: Angel of Death 2013: Percy Jackson: Sea of Monsters 2013: The Host 2014: Love & Mercy 2014: Against the Sun 2018: An Affair to Die For
Televisiereekse 2005: Supernatural 2011: Inside 2019: Medal of Honor Dirty John
Televisierolprente 2018: Shrimp
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu