Yahya Abdul-Mateen II (gebore 15 Julie 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Aquaman (2018) en in die televisiereeks The Get Down (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Aquaman 2018: First Match All Day and a Night

Televisiereekse 2016: The Get Down 2019: Watchmen

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse argitekte Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu