Die jaar 1688 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 88ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 13 April – 22 Franse Hugenote kom met die skip Die Voorschoten as vlugtelinge in Saldanhabaai, Suid-Afrika aan. 19 Julie – Pous Innocentius XI stel Joseph Clemens von Wittelsbach aan as aartsbiskop en keurvors van Keulen. 6 September – Die Turkse magte word by Belgrado verdryf. 5 November – Protestantse Prins Willem van Oranje land by Brixham in Devon, onderweg om sy skoonvader Koning James II, die laaste katolieke monarg van Engeland, af te set.duimnael|regs|100px|Willem van Oranje
Geboortes 8 Februarie – Emanuel Swedenborg, Sweedse Lutherse teoloog, Wetenskaplike, Filosoof en mistici († 1772)
Sterftes
Verwysings
Kategorie:17de eeu