Die Klarinetconcerto in A majeur, K. 622, is 'n concerto vir klarinet wat in 1791 deur Wolfgang Amadeus Mozart vir die klarinetblaser Anton Stadler gekomponeer is.
Bewegings Die concerto bestaan uit drie bewegings: Allegro Adagio Rondo
Sien ook Köchel-katalogus
Eksterne skakels , interpretasie deur die klarinetblaser Arngunnur Árnadóttir met die Simfonie-orkes van Ysland onder dirigensie van Cornelius Meister
Kategorie:Concerto's van Wolfgang Amadeus Mozart Kategorie:Komposisies in A majeur Kategorie:Komposisies uit 1791