Hallfríður Haffi Ólafsdóttir (* 12 Julie 1964) is 'n Yslandse fluitblaser en skrywer. Ólafsdóttir is die eerste fluitblaser met die Simfonie-orkes van Ysland. Sy is die outeur van die kinderboekreeks Maximus Musicus.

Bronne Icelandic Authors in Frankfurt. Pamflet.

Eksterne skakels

Kategorie:Yslandse musici Kategorie:Yslandse skrywers Kategorie:Fluitspelers Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense