duimnael

ʼn of N-apostroof is 'n Unicode-kodepunt (kodepunt 0149) wat in die Afrikaanse taal gebruik word. Die kodepunt is tans verouderdUnicode: List of deprecated characters en die Unicode-standaard beveel aan dat 'n apostroof gevolg deur die letter n eerder gebruik word,The Unicode Standard, chapter 7 aangesien die gebruik van verouderde karakters soos ʼn "sterk ontmoedig word".https://www.unicode.org/reports/tr44/#Deprecation Desnieteenstaande word die karakter nog veral op die internet gebruik.

Sien ook ’n (dubbelsinnig)

Verwysings

Kategorie:Afrikaans