Die Ben Etive-dam is 'n besproeiingsdam in die Valschrivier by Ceres.

Hierdie dam lê 10½ km van die dorp en by die Ben Etive-natuurreservaat aan die noordekant van die Matroosberge. Dit is by 33° 26′ 3″ suid en 19° 24′ 14″ oos.

Die volume van die dam is 153 000 m³.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap