Die term Java kan verwys na die volgende:

In geografie: Java (eiland), Indonesië, die eiland met die hoogste bevolking in die wêreld Javaans, taal wat gepraat word op die eiland Java Java-eiland, 'n woonbuurt in Amsterdam, Nederland. Java-koffie, 'n tipe koffieplant met sy oorsprong op die eiland Java, of ook 'n slang-woord vir koffie Java, Alabama, 'n nie-geïnkorporeerde gemeenskap in Coffee County, Alabama, VSA Java, Georgië, 'n dorp in Georgië Java, New York, 'n dorp in Wyoming County, New York in die VSA Java, Suid-Dakota, 'n dorp in Walworth County, VSA; met poskode 57452 Java, Virginië, 'n dorp in Pittsilvanië, Virginië, VSA; met poskode 24565

In rekenaarwetenskap: Java (Sun), tegnologie wat ontwikkel is deur Sun Microsystems, wat insluit : Java (programmeertaal), 'n objekgeoriënteerde, hoë-vlak-programmeertaal Java virtuele masjien, die Java virtuele masjien wat Java bit-kode uitvoer Java platform Java Platform, Standard Edition Java Platform, Enterprise Edition Java Platform, Micro Edition JavaScript, 'n ander programmeertaal

Java kan ook beteken: Java (orkes), 'n Franse musiekgroep Java (bordspel), 'n bordspel gebaseer op die eiland Java Java (cachaça), 'n tipe cachaça Java (dans), 'n Paryse Bal-musette dans Java Man, een van die eerste voorbeelde van Homo Erectus wat ontdek is "Java", 'n lied deur Allen Toussaint. 'n Gewilde weergawe is ook opgeneem deur Al Hirt, wat later gebruik is in The Muppet Show HMS Java, drie skepe van die Britse Vloot