'n Filum, of ook stam, is 'n woord wat gebruik word in die wetenskaplike klassifikasiestelsel om alle lewendige wesens te klassifiseer. Die oorspronklik Griekse woord (φῦλον, phulon, stam) is aangepas van die familiegroepgebaseerde phylai, Griekse stemgroepe in destydse stadstate. Die filum verteenwoordig die hoogste groepering van organismes. Dit word egter wel soms voorafgegaan deur superfilums.

Daar is ongeveer 35 filums, waarvan nege die oorgrote meerderheid spesies bevat. Talle filums kom uitsluitlik in seewater voor, en net een filum kom glad nie in die wêreld se oseane voor nie: die Onychophora of fluweelwurms. Die bekendste dierefilums is die weekdiere, stekelselliges, platwurms, rondewurms, gesegmenteerde wurms, geleedpotiges, en spinaalkoordiges, die filum waaraan die mens behoort.

Lys van dierefilums FilumBetekenisVolksnaamOnderskeidende kenmerkeSpesies bekendAcanthocephalaDoringkoppeDoringkopwurmsOmdopbare stekelrige steeksnuitongeveer 850AcoelomorphaSonder derms —Geen mond of spysverteringskanaalAnnelidaRingetjiesGesegmenteerde wurmsVeelvuldige sirkelvormige segmenteongeveer 15 000ArthropodaGelede poteGeleedpotigesChitieneksoskeletmeer as 1 134 000BrachiopodaArmpotigesLampskulpeLanggerekte strukture of "arms"tussen 300 en 500 nog bestaandeBryozoaMosdiereMosdiere, seematteLofofoor, geen stingeltjie, vangarms met trilhare ongeveer 5 000 lewende spesiesChaetognathaLangharige kakePylwurmsChitienagtige stekels aan weerskante van die kop, vinneongeveer 100 spesies nog bestaandeChordataRugkoordeDiere met rugkoorde'n Hol dorsale senukoordmeer as 63 000CnidariaStekelselligesHoltediereNematosiste ongeveer 10 000CtenophoraKamdraersKamjelliesAgt "gekamde rye" van saamgesmelte trilhareongeveer 100 huidige spesiesCycliophoraWieldraendesSimbiontSirkelvormige mond omring deur klein trilhareten minste 3EchinodermataStekelrige velle —Vyfvoudige radiale simmetrie, mesodermale versteende stekelsongeveer 7 000 spesies wat nog bestaanEchiuraStekelsterteLepelwurms'n Stel hoeke aan die agterentongeveer 140EntoproctaAnus aan die binnekantBekerwurmAnus aan die binnekant van 'n ring trilhareongeveer 150GastrotrichaHarige maeMeiofaunaTwee terminale kleefbuiseongeveer 450GnathostomulidaKaakopeningsKaakwurmsHemichordataHalwe koordeAkkerwurms'n Stomokoord in 'n boordjieongeveer 100 lewende spesiesKinorhynchaBeweeglike snoeteModderdrakeElf segmente, elk met 'n dorsale plaatongeveer 150LoriciferaBorsrokdraersBorselkoppeSambreelagtige skubbe aan elke entongeveer 21MicrognathozoaKlein kaakdiere —Konsertina-agtige uitstootbare borskas1MolluscaDun doppeWeekdiereGespierde voet en 'n mantel rondom die dopongeveer 70 000MyxozoaSlymdiere —Polêre kapsules wat soos nematosiste lykten minste 12 000NematodaGaringagtigesRondewurms'n Ronde kruisdeursnit, keratienvliesie80 000 tot 1 miljoenNematomorphaGaringagtige vormsPerdehaarwurmsongeveer 320NemerteaSeenimfeStriklintwurmsongeveer 1 200OnychophoraKloudraersFluweelwurmsChitienagtige kloue aan die punt van die poteongeveer 110 wat nog bestaanOrthonectidaReguit swemmersongeveer 20PhoronidaUit die mitologie: 'n meisie genaamd Io op wie Zeus verlief wasPerdeskoenwurms'n U-vormige spysverteringstelsel20PlacozoaBuisdiere1PlatyhelminthesPlatwurmsPlatwurmsongeveer 25 000PoriferaPorie-draersSponse'n Geperforeerde binnewandmeer as 5 000PriapulidaPeniswurmsPeniswurmsTerugtrekbare snoet omring deur papille17RhombozoaRuitvormige diere —'n Enkele aksiale sel omring deur trilhaarselle75RotiferaWieldraersRadardiertjies'n Skynbuikholteongeveer 2 000SipunculaKlein buisiesGrondboontjiewurms'n Mond omring deur omkeerbare gryparms144-320TardigradaStadige stappersWaterbere'n Liggaam en kop in vier segmenteongeveer 750XenoturbellidaVreemde platwurms —Trilhaaragtige deuterostoom2TOTAAL1 375 000+

Lys van die belangrikste protistafilums FilumBetekenisVolksnaamOnderskeidende kenmerkeRhodophytaRooi planteRooi algeAlge sonder selle, met 'n sweephaarChromistaGekleurdesGeenAlge met bladgroenAlveolatesKlein holtetjiesGeenOoreenkomste binne dié filum is genetiesExcavatesUitgrawersGeenOoreenkomste binne dié filum is genetiesRhizariaVan wortelsGeenAmeboiede met skynvoeteAmoebozoaVeranderende diereAmeboiedeBeweeg deur die vloei van sitoplasmaChoanozoaTregterdiereGeen'n Sweephaar omring deur mikrovilliTalle ander minder belangrike filums binne die protista is nie hier gelys nie

Lys van plantafdelings AfdelingBetekenisVolksnaamOnderskeidende kenmerkeAnthophytaBlomplantePlante wat blomMaak blomme en vrugteBryophytaMosplanteMos en kruieDiploiede spore, sonder 'n vaatsisteemPteridophytaVaringplanteVaringsDiploiede spore en 'n vaatsisteemPinophytaGom/pikplanteKegeldraende planteKeëls met sadeSphenophytaWigplantePerdesterteFotosintetiese, hol, gelede en gerifde stingelsCycadophytaPalmplanteBroodbomeSade, met 'n kroon van saamgestelde blareGinkgophytaGinkgoplanteGinkgo, VenushaarvaringSade nie deur vrugte beskerm nieGnetophytaGeenGnetofieteSade en 'n houtagtige vaatsisteem

Lys van swamfilums FilumBetekenisVolksnaamOnderskeidende kenmerkeSpesies bekendChytridiomycotaPotjiesampioeneSkynskimmelsSellulose in die selwande, sweephaargameteongeveer 900Webster, J. en Weber, R. 2007. Introduction to fungi. pp.127-164.DeuteromycotaTweede sampioeneOnperfekte swammePlant slegs aseksueel voortongeveer 17 000ZygomycotaEiergeelsampioeneZigomiseteDit meng gametangia om 'n zigosporangium te vormongeveer 900James, Timothy Y. and Kerry O'Donnell. 2007. Zygomycota. Microscopic 'Pin' or 'Sugar' Molds. Version 13 July 2007 (under construction). http://tolweb.org/Zygomycota/20518/2007.07.13 in The Tree of Life Web Project, http://tolweb.org/GlomeromycotaBalsampioeneGeenVorm swamwortels met planteongeveer 200Sarah C. Watkinson, Lynne Boddy, Nicholas Money. The Fungi. Derde uitgawe. Academic Press; 2005. https://search.ebscohost.com/login.aspx?direct=true&AuthType=sso&db=nlebk&AN=485511&site=eds-live&scope=siteAscomycotaWynsaksampioeneSakswammeMaak spore in 'n spoorsakkieongeveer 32 000BasidiomycotaBasidiumsampioenGeenMaak spore van 'n 'basidium'ongeveer 30 000http://tolweb.org/tree?group=Basidiomycota&contgroup=Fungi

Verwysings

Notas

Kategorie:Taksons