duimnael|regs|300px|Verskeie koi in 'n visdammetjie. duimnael|regs|300px|'n Karp. duimnael|regs|300px|'n Kabeljou. duimnael|regs|300px|'n Skool geelvintuna.

Hier volg 'n alfabetiese lys van visse:

A Aartappel-baars Aden gepantserde knorhaan Afrika-bontpaling Afrika-greepvis Afrika-longvis Afrikaanse coris Afrikaanse knorhaan Afrikaanse maasbanker Albakoor Alfred manta Amatola-ghieliemientjie Angola-kurper Arendrog Atlantiese bonito Atlantiese drilvis Atlantiese kabeljou Atlantiese kleintuna Atlantiese makriel Atlantiese salm Atlantiese seilvis Atlantiese springer

B Baardman Baberpaling Balk-dikbek Balk-dwergsitarien Balk-juweelvis Balk-naaldvis Balk-lipvis Balk-rubberlip Balk-vingervin Balkstertplatkop Ballon-penvis Band-dikkop Band-kathaai Bandiet-blennie Bandiet-dikkop Bandietdoktervis Bandkol-bokvis Bandvin-balkghieliemientjie Banksteenbras Barnard se klipbaber Barnard se rower Barotse-ghieliemientjie Barrakuda Beekforel Beenvis Beira-ghieliemientjie Beira-kuilvissie Beiteltand-lipvis Bekrapte leerbaadjie Belvis Benguelakabeljou Bergrivier-rooivlerkie Beukelaar-dorie Besemvylvis Bleek soldaat Bleekband-stekelwang Bles-dikkop Bloed-snapper Blokkies-dikkop Blou-en-goue piesangvis Bloubalk-papegaaivis Blouband snapper Blouband-doktervis Bloublasievis Bloudoktervis Blougespikkelde tamarin Blougroenchromis Blougroen-kuilvissie Blouhaai Blouhottentot Bloukeiser Bloukleintand-jobvis Bloukol-lintstertrog Bloukol-pylstert Bloukoningvis Bloukurper Bloulint-nooientjie Bloumaan-papegaaivis Bloumarlyn Blounooientjie Bloupiet Bloupylstert Blouramkoppapegaaivis Blouspikkel-chromis Blouspikkel-lipvis Bloustekel-eenhoringvis Bloustert-harder Bloustreep-bokvis Bloustreep-skoonmakertjie Bloustreep-snapper Bloustreepte-pypvis Blouvel Blouvin-knorhaan Blouvin-koningvis Blouvin-tuna Blouwang-sonvis Bludger Bo-Zambezi-geelvis Bo-Zambezi-moddervis Bo-Zambezi-skreeubaber Boel-ghieliemientjie Boemerang-snellervis Boepenspypvis Boerkabeljou Boggel-eenhoringvis Boggel-snapper Bont-akkedisvis Bontkeiser Bontpaling Bontrok Bontstertjie Boogbek-sandkruiper Boogskutter-vlindervis Boogstreep-ghieliemientjie Boosoogblaasop Borrelbaard-skreeubaber Borseltand-vlindervis Bostreep-ghieliemientjie Bosveldkleinskubgeelvis Bottersnoek Branderlipvis Breëbalk-nooientjie Breëbalk-sitarien Breëbalk-vuurvis Breëband-ghieliemientjie Breëkopslaper Breëkopbaber Breëstert-bergbaber Breëstreepkardinaal Breëstreep-ghieliemientjie Briekwabaars Brilvylvis Bronskoningvis Bronsvetsak Bruinchromis Bruindoktervis Bruinskreeubaber Bruinburnie Bruinforel Bruinhottentot Bruinkol-kurper Bruinspikkel-klipkabeljou Bulrog Burchell se rooivlerkie Buzi-baber

C Chessa Chobe-sandbabertjie Clanwilliam-geelvis Clanwilliam-klipbaber Clanwilliam-rooivlerkie Clanwilliam-saagvin Clanwilliam-sandvis Cubango-skulpoortjie

D Dagbreek-jobvis Dageraad Dassie Deen Diana se varkvis Diepwaterstokvis Dik-ghieliemientjie Dikbek-kurper Dikkop-ghieliemientjie Domino Donkernooientjie Donker-engeltjie Donkerkonynvis Donkerrubberlip Donkerskaamooghaai Donkerslaper Donkerbalk-chromis Donkerband-piesangvis Donkerhaai Donkerspikkelrug Donkervin-klipkabeljou Dorade Dorie-snapper Doring-ansjovis Doringvis Draadvin-goudvissie Draadvin-spieëlvis Draadvinvlindervis Draakpylstert Drieband-kardinaal Driekleur-papegaaivis Driekol-engelvis Driekol-ghieliemientjie Driekolkurper Drielint-lipvis Driestert Driestert-lipvis Dryf-blennie Dubbelbalk-chromis Dubbelbandvlindervis Dubbelent-pypvis Dubbelkol-koninginvis Dubbellyn-tobie Dubbelvlek-stekelwang Duisternooientjie Duitser Duiwelvuurvis Dutoiti Dwerg-ghieliemientjie Dwerg-klipstamper Dwerg-sitarien

E Eenhoring-leerbaadjie Eenkol-nooientjie Eenkol-snapper Eenkolvlindervis Elf Engelsman Enkelvin-dikkop Epoulet soldaat Europese baars

F Flapneus-rog Floryn Fraaiblaasop Fraiinglip-harder Fraserse bokvis Fynlipvis Fynstert-sambokhaai Fyntand-skreeubaber

G Galjoen Garnaalvis Geel-ghieliemientjie Geelbek Geelbekpaling Geelbors-tamarin Geelchromis Geelkop-snellervis Geelkop-vlindervis Geelpensklipkabeljou Geelrant-bontpaling Geelrant-maanstert Geelrug-piesangvis Geelseeperdjie Geelsnapper Geelspikkel-skerpioenvis Geelspikkel-klitsvis Geelspikkelkoningvis Geelstert Geelstert-goudvissie Geelstert-klipkabeljou Geelstert-nooientjie Geelstert-piesang Geelstert-tamarin Geelstreep-bokvis Geelstreep-piesangvis Geelstreep-snapper Geelvin-doktervis Geelvin-keiser Geelvin-naaldvis Geelvin-soldaat Geelvintuna Geenhoringvis Gelapte snellervis Gelykvin-plooibek Gemaskerde koetsier Geometriese bontpaling Geribde teëlvis Geriffelde fluitbek Gerimpelde kaalneus Gerimpelde klipspringer Gerimpelde snellervis Geringde lipvis Geruite lipvis Gespikkelde akkedisvis Gespikkelde borseltand Gespikkelde eenhoringvis Gespikkelde katonkel Gespikkelde klipvis Gespikkelde koraalskuiler Gespikkelde langvin Gespikkelde opah Gespikkelde sandspiering Gespikkelde sloothaai Gespikkelde snapper Gespikkelde tang Gespikkelde tobie Gespikkelde tongvis Gespikkelde valkvis Gesproete valkvis Gestippelde snellervis Gestreepte bonito Gestreepte borseltand Gestreepte draadvin Gestreepte galjoen Gestreepte knorder Gestreepte lipvis Gestreepte marlyn Gestreepte snellervis Gestreepte tamarin Gestreepte varkvis Gestreepte vlindervis Getande glipvis Getoomde pappagaaivis Gevlekte baber Gevlekte halfbek Gevlekte sanddikkop Gevlekte sillago Gevlekte-sandbabertjie Gevlekte valkvis Gewone bergbaber Gladde fluitbek Gladde hamerkophaai Gladde klipkabeljou Gladde perdvis Glasgrootoog Glaskatvis Gordel-nooientjie Gorongosa-skulpoortjie Goud-ghieliemientjie Goudsaal-bokvis Goudsaal-varkvis Goudstaaf-lipvis Goudstert-engelvis Goudvis Goue blennie Goue chromis Goue koningvis Goue skerpioenvis Goue slaper Gouelint-seepvis Gouestreep-kardinaal Gouestreep-lipvis Graafvis Graskarp Grawende dikkop Grens-ghieliemientjie Groen-jobvis Groen-kurper Groenkop-kurper Groenlandkabeljou Groothengelaar Grootgeelstert Groothamerkophaai Grootbekbaars Grootbek-geelvis Grootbek-skreeubaber Grootkol-klipkabeljou Grootkolpompano Grootneushaai Grootoog-kaalneus Grootoog-koningvis Grootoog-sambokhaai Grootoog-seskiefhaai Grootoog-stompneus Grootoog-tuna Grootskub-akkedisvis Grootskub-harder Grootskub-soldaat Groottand-botvis Groottandsaagvis Grootvlek-skreeubaber Grysknorder Grysrifhaai Grysvetsak Gryskol-sandkruiper Guppie

H Haaisuier Haanknorder Haarstert Halfmaan-klipkabeljou Halfmaan-nooientjie Halfmaan-piesangvis Halfmaan-snellervis Halfmaanvlindervis Halfsirkel-engelvis Hardeneus-hondhaai Harder Haring Harlekyn-goudvissie Harlekynvylvis Helmknorhaan Hemel-keiser Heuningkoek-tobie Heuningkoekvylvis Heuningkoekbontpaling Heuningkoekpylstert Hoefyster-valkvis Hoektand-tuna Hondhaai Horing-klipspringer Horrelvoet-sillago Hottentot

I Imberi Indiese akkedisvis Indiese ansjovis Indiese bokvis Indiese makriel Indiese snellervis Indiese spieëlvis Indiese vlindervis Inkomati-beitelbek Inkomati-suierbekkie Israelse kurper

J Jakopewer Janbruin Jandorie Japannese robynvis Javahaai Johnston se lampogie Josef Juweel-nooientjie Juweellipvis

K Kaalkop-glasvis Kaapse ansjovis Kaapse dorie Kaapse drievin Kaapse galaxias Kaapse halfbek Kaapse klipling Kaapse knorhaan Kaapse kraaibek Kaapse kurper Kaapse maanskynvis Kaapse naaldvis Kaapse rooibaars Kaapse seepaling Kaapse spierinkie Kaapse stompneus Kaapse tongvis Kaart-blaasop Kabeljou Kafue-kuilvissie Kafue-kurper Kammer Kanariekurper Kapenta Karanteen Karel grootoog Kariba-kurper Karp Katgesigklipkabeljou Keiser-snapper Keiserengelvis Kersfees-papegaaivis Kinnebak Klavier-blennie Kleinvlindervis Kleinbekbaars Kleinbek-geelvis Kleiner knorhaan Kleiner sandkruiper Kleiner sopvinhaai Kleinkol-pompano Kleinkop-vlieënde vis Kleinskub-plooibek Kleinskub-rooivlerkie Kleinskub-sandspiering Kleinstert-lipvis Kleintand-jobvis Kleintand-sambokhaai Kleintandkeiser Kleintandsaagvis Klimvis Klip-vlagstert Klipbaber Klipkop-spierinkie Klipsuier Knopstert-skeurtandhaai Knorhaan Knysnaseeperdjie Kobia Koeël-tuna Koeëlkop-papegaaivis Koester Koetsier Koffervis Koi Kolneus-akkedisvis Kolnooientjie Kolstert Kolstert-coris Kolstert-ghieliemientjie Kolstert-muskietvis Kolvin-soldaat Kolvin-stekelpaling Kolvin-vlieënde vis Kolwang-keiser Koningin-coris Koningklipvis Koningmakriel Koningsoldaatbras Koninklike engelvis Konsertinavis Kool-papegaaivis Koperhaai Koperstreep-ghieliemientjie Koraalklipkabeljou Koraalmooie Kort alfonsino Kortstekel-penvis Kortstekel-suierbekkie Kortstertpypvis Korttand-kardinaal Kortvin-ghieliemientjie Kortvin-mako Kortvin-paling Kortvinduiwelsrog Krewel-skad Kristie Krokodil-naaldvis Kromkop-kurper Kroon-soldaat Kuifkopblennie Kunene dwerg-mondbroeier Kunene skulpoortjie Kunene-kurper Kunene-moddervis Kuskoningvis KwaZulu-Natalse geelvis

L Laeveld grootskub-geelvis Laeveld-kurper Laeveldse suierbekkie Langdoktervis Langarm-harder Langbaard-ghieliemientjie Langhoring-koeivis Langkam-saagvis Langneus-papegaaivis Langneus-penhaai Langneus-valkvis Langneus-vlindervis Langsnoetpypvis Langstekel-glasvis Langstert-stekelpaling Langstraal-plooibek Langvin-beenvis Langvin-geelstert Langvin-kurper Langvin-mako Langvin-vlermuisvis Langwang-kurper Langwerpige plooibek Lappies-skerpioenvis Leerlipvis Leerswerwer Leervis Lemmetjievis Lierknorhaan Lierstert-varkvis Ligroos-kurper Loodsvis Loodvis Luiperd botvis Luiperd-kathaai Luiperd-klipspringer Luiperdkol-skreeubaber Luitenant-doktervis Lynkol-ghieliemientjie

M Maanstert-lipvis Maanvis Maasbanker Madagaskar-bontpaling Madagaskar-lipvis Madagaskar-platkop Makriel Malabar-klipkabeljou Maloti-rooivlerkie Manta Manyame-moddervis Marico-ghieliemientjie Marmer-drilvis Marmer-luiperdkabeljou Marmer-papegaaivis Marmer-valkvis Masels-botvis Maskering-klipkabeljou Mauritius-nooientjie Meiboom-vlindervis Melkhaai Melkvis Modeltobie Moeras-ghieliemientjie Moggel Monnik Mooitobie Mooidikkop Mooigussie Moorse afgod Mopneus-glipvis Mosambiekse kardinaal Mosambiekse kraaibek Muis-klipvis Muskietvis Mya se klipvis

N Naaldskub-koninginvis Nabootser-blennie Nalolo Namakwa-ghieliemientjie Namibkurper Nar-coris Narsnellervis Natalse bergbaber Natalse kraaibek Natalse lampogie Natalse lipvis Natalse maanskynvis Natalse seebaber Natalse spikkelrug Natalse stompneus Natalse vingervin Negestreep-kardinaal Neusstreep-anemoonvis Newelrige skreeubaber Nkupe Noordelike skulpoortjie Noordelike stompkoppie Nylkurper

O Okavango-kurper Okavango-suierbekkie Olyfkurper Onbevlekte soldaat Oos-Kaapse kurper Oos-Kaapse rooivlerkie Ooskus-ghieliemientjie Ooskus-longvis Ooskus-rondeharing Ooskustongvis Oostelike bottelneus Oostelike kleintuna Oostelike kurper Opesee-wittiphaai Oranje stekel-eenhoringvis Oranjekoldikkop Oranjekol-klipkabeljou Oranjerand-kurper Oranjerivier-moddervis Oranjestreep-keiser Oranjestreep-snellervis Oranjevlerk-ghieliemientjie Osoog-tarpon Otjie Otjikoto-kurper Ouman-klipvis Ouvrou Ovale dryfvis

P Palet-doktervis Panga Papierbek Papiervis Pasifiese bloumarlyn Pasifiese kabeljou Pensstreep-blaasop Pensstreep-tuna Penvis Perdegesig-eenhoringvis Pêrel-klipspringer Pêrel-vlindervis Pers-vlindervis Perskopkurper Peuloog-skerpioenvis Phoenix-nooientjie Phongolo-suierbekkie Pienkbalk-dikkop Pikarel Piksteel-barrakuda Platkopharder Platneus-sewekiefhaai Poenskop Pofadder-skaamooghaai Pokkel-suiervis Pomfret (vis) Pompano-dorade Potlooddoktervis