regs|200px|duimnael|Die logo van Ayyavazhi

Ayyavazhi is 'n Tamiliese monoteïstiese geloof wat in die middel-19de eeu ontstaan het in Suid-Indië. Die heilige boeke van Ayyavazhi is die Akilathirattu Ammanai en die Arul Nool.

Kategorie:Religie in Indië Kategorie:Religieuse strominge Kategorie:Hindoetradisies