Die jaar 1757 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 27 Julie – Pous Benedictus XIV verklaar (H)ugo degli Atti salig. 2 Augustus – Pous Benedictus XIV publiseer Quam grave teen die opdra van die mis deur nie-priesters.
Geboortes 22 Junie – George Vancouver, seevaarder († 1798). 28 Oktober – William Blake, waterverfskilder († 1827). 6 Desember – Sir David Baird, 'n Britse generaal en militêre goerwerneur in die Kaapkolonie († 1829).
Sterftes Onbekend – Osman III, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1699) 23 April – Arnoldus Mauritius Meiring, Nederlandse predikant en stamvader van die Meirings in Suid-Afrika (* 1695) 23 Julie – Domenico Scarlatti, Italiaanse komponis (* 1685).
Kategorie:18de eeu Kategorie:1757