Die jaar 1736 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 36ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 24 April – Pous Clemens XII verklaar Pous Benedictus XI salig.
Geboortes 14 Junie – Charles Coulomb, Franse wetenskaplike, uitvinder en militêre ingenieur († 1806). 19 Januarie – James Watt, Skotse uitvinder en meganiese ingenieur († 1819). 3 Desember – Abraham Josias Sluysken, waarnemende kommissaris aan die Kaap voor die eerste Britse besetting († 1799).
Sterftes 1 Julie – Ahmet III, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1673) 16/17 Maart – Giovanni Battista Pergolesi, Italiaanse komponis, violis en orrelmusikant (* 1710)
Kategorie:18de eeu Kategorie:1736