Chrysler/Simca/Talbot Horizon 220px|Talbot Horizon Spesifikasies Voorgangers Simca 1100 Vervaardiger: Chrysler Produksie: 1977–1985 Klas: Enjin: Simca S-4 Wielafstand: 2520 mm Lengte: 3960 mm Breedte: 1680 mm Gewig: 1025 kg
Die Talbot Horizon is 'n motorkar wat ontwerp is deur die Europese afdeling van die Chrysler-maatskappy. In Frankryk het die motor die Simca-naam gedra, maar elders was dit Chrysler.
Die Talbot Horizon is beplan as die opvolger van die verouderde Simca 1100.
Kategorie:Motorvoertuie