Alfa Romeo is 'n motorfabrikaat wat deur die Italiaanse motormaatskappy Fiat besit word.

duimnael|links|220px|Alfa Romeo 159 "Alfetta" (Formule Een)

Alfa Romeo is in 1920 gestig en is sedert 1986 deel van Fiat SpA. Die maatskappy was oorspronklik bekend as ALFA, wat 'n akroniem is vir Anonima Lombarda Fabbrica Automobili (vertaal: Lombardiese Voertuigfabriek, Publieke Maatskappy).

Die Alfa Romeo-embleem 'n Tekenaar genaamd Romano Cattaneo het die ALFA-embleem in samewerking met 'n ontwerper genaamd Giuseppe Merosi geskep. Dit het bestaan uit 'n kombinasie van die skild van die stad Milaan en die familiewapen van die Visconti's, saamgesnoer in 'n blou sirkel met die woorde "ALFA ROMEO" en "MILAN" wat deur 'n Savoy-knoop van mekaar geskei is.

Die woord "MILAN" is in 1970 verwyder, om die huidige skild te gee.

Modelle duimnael|regs|240px|Alfa Romeo 33 Stradale duimnael|links|220px|Alfa Romeo Giulia TZ2 duimnael|links|220px|2014 Alfa Romeo Giulietta duimnael|links|220px|2017 Alfa Romeo Giulia duimnael|Uitstalling vir die 50 jarige bestaan van die oorspronklike Giulietta in Milaan, 2004 Alfa Romeo voertuie volgens era1950–1960Alfa Romeo 1900 Alfa Romeo AR 51 Die 'Matta' 4-wieldryfvoertuig. Alfa Romeo Disco Volante Alfa Romeo Giulietta – 1.3 Alfa Romeo 20001960–1970Alfa Romeo Giulia – Super 1600 – TI Alfa Romeo TZ Alfa Romeo GTA Alfa Romeo Sprint GT (Veloce) Alfa Romeo 2600 Alfa Romeo Spider (1966–1993) Alfa Romeo 17501970–1985Alfa Romeo Montreal (1970–1977) Alfa Romeo Alfasud (1972–1983) Alfa Romeo Alfetta (1972–1984) Alfa Romeo Sprint (1976–1989) Alfa Romeo Alfa 6 (1979–1986)1985–1995Alfa Romeo GTV(1974–1987) Alfa Romeo GTV6 Alfa Romeo Arna (1983–1986) Alfa Romeo 33 (1983–1994) Alfa Romeo 90 (1984–1987) Alfa Romeo 75 (1985–1992) Alfa Romeo 164 (1987–1999)1995–2000Alfa Romeo SZ Alfa Romeo GTV & Spider (1995–2006) Alfa Romeo 145 (1995–2001) Alfa Romeo 146 (1995–2001) Alfa Romeo 155 (1992–1998) Alfa Romeo 156 – GTA (1997–2007) Alfa Romeo 166 (1998–2007)2000–2010Alfa Romeo GT (2004–2010) Alfa Romeo 147 GTA (2000–2010) Alfa Romeo 159 (2005–2011) Alfa Romeo Brera (2005–2010) Alfa Romeo Spider (1993-2004) Alfa Romeo MiTo (2008–2019)2010–2020Alfa Romeo Giulietta (2010–huidig) Alfa Romeo MiTo (2008–2019) Alfa Romeo Giulia (2015- huidig) Alfa Romeo 4C (2013- huidig) Alfa Romeo Stelvio (2016- huidig)

Trivia Alfa Romeo het ook tydens die Tweede Wêreldoorlog enjins vir vliegtuie gebou. Onder andere het die Macchi C.202, Macchi C.205 en Reggiane Re.2000 Alfa Romeo enjins gebruik.

Konsepvoertuie Alfa Romeo 8C (2004) Alfa Romeo 189 Alfa Romeo Gloria Alfa Romeo Disco Volante Touring

Enjins Die Alfa Romeo Twin Cam enjin Die Alfa Romeo TwinSpark enjin Die Bokserenjin of Plat-4 Die Alfa Romeo MultiAir enjin Die 0.9 L TwinAir I2

Eksterne skakels

Amptelike Alfa Romeo webwerf Amptelike Australië Alfa Romeo werf 'n Liefdesverhaal vir Duetto: Ewolusie van die wapen: 'n Tipiese A.R. instrumentpaneel: (1750 GTV – 1970's) 'n Volledige lys van skakels na die wêreld van Alfa Romeo: Die Alfa Romeo internet-ring: Die Montreal: , , , , , Die Alfa Wiki Kort geskiedenis van die 158/9 GP-motor Kategorie van ODP Die Alfa Romeo eienaarsforum 'n Alfa Romeo-werf Alfa-Romeo.com Alfa Romeo en ander Italiaanse motors (Wheels Of Italy) Alfa Romeo Gallery – Alfa Romeo beelde Alfa Romeo Suid-Afrika webtuiste

Kategorie:Italiaanse motorvervaardigers