Die Simca 1100 is 'n voertuig wat gebou is deur die Europese afdeling van die Chrysler-maatskappy. Die voertuig is van 1967 tot 1982 in Europa verkoop, waarna dit deur die Talbot Horizon vervang is.
Die voertuig was met 'n aantal enjins beskikbaar: 944 cc – 45 Pk (33 kW) 1118 cc – 50/52/60 Pk (37/38/44 kW) 1204 cc – 59 Pk (43 kW) 1294 cc – 62/75 Pk (46/55 kW) 1442 cc – 83 Pk (61 kW)
Eksterne skakels SIMCA 1100-werf Simca 1100 ontwikkeling
1100