Jan Theuninck, gebore op 7 Junie 1954 in Zonnebeke, is 'n skilder en digter uit Vlaandere.
Theuninck verwerf internasionale bekendheid deur sy gedigte oor die Sjoa, die Joodse Volksmoord van die 20ste eeu. Sy skilderwerk is meestal abstrak en in felle kleure.
Eksterne skakels
Skildery Holocaust by Gedigte oor Skilderye Versamelde gedigte ...van ´n kunstenaar bietjie anders as die res ...
Kategorie:Vlaamse digters Kategorie:Vlaamse skilders Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense