Om nie met Heilbron, in Suid-Afrika, verwar te word nie. Heilbronn 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Baden-Württemberg Koördinate  Stigting 741 (eerste verwysing) Stadstatus 1281 Oppervlakte:    - Totaal 99,88 vk km  Hoogte bo seevlak 157 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2010) 122 879  - Bevolkingsdigtheid 1 230/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Helmut Himmelsbach Amptelike Webwerf www.heilbronn.de

Heilbronn is 'n stad in die noorde van Baden-Württemberg. Die stad het ongeveer 122 000 inwoners en is die sesde grootste stad in Duitsland.

Geografie Heilbronn lê in 'n dal wat geskep is deur die Neckarrivier aan die voet van die Wartberg (308 m).

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Baden-Württemberg