Sinsheim 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Baden-Württemberg Koördinate Stigting (eerste verwysing) 770 Oppervlakte: - Totaal 127 vk km Hoogte bo seevlak 154 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2010) 35 392 Bevölkerungsentwicklung in den Gemeinden Baden-Württembergs 2010 - Bevolkingsdigtheid 279/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Marco Siesing (CDU) Amptelike webwerf sinsheim.de
Sinsheim (Duits: [ˈzɪnshaɪm], ) geleë aan die Elsenz is 'n stad in die noordweste van Baden-Württemberg, ongeveer 22 km suidoos van Heidelberg en ongeveer 28 km noordwes van Heilbronn.
Sinsheim was een van die gasheerstede tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2011.
Geografie duimnael|links|Ligging van die Munisipaliteit in die Ryn-Neckar-omgewing Sinsheim lê in die hart van Kraichgau tussen Heidelberg en Heilbronn en grens aan die Odenwald. Die Elsenz-rivier vloei deur die stad.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Baden-Württemberg