Vanadium-51 (chemiese notasie V) is 'n stabiele isotoop van vanadium. Dit is die enigste stabiele isotoop.
Neutrondiffraksie Die koherente strooiingslengte vir termiese neutrone is slegs 0,402 fm en dit maak die element amper onsigbaar in neutrondiffraksie. Vanadium word soms gebruik vir monsterhouers ens.,ISIS hoewel dit inkoherente strooiing en absorpsie veroorsaak.
Neutronaktivering V kan met blootstelling aan neutrone bepaal word. Dit vorm die radioaktiewe isotoop V, wat 'n foton van 1432 KeV uitstraal. Verwysings
Kategorie:Isotope van vanadium