Die breëkoparend (Polemaetus bellicosus) is die grootste arend in Afrika. In Engels staan die roofvoël bekend as die Martial eagle.

Breëkoparende word 76 tot 96 cm lank en het 'n vlerkspan van 188–260 cm. Omdat hulle so groot is kan hulle klein wildsbokke (soos duikers) vang en vreet, hoewel dit te groot is om na hul neste te dra.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name Bronne Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. Eksterne skakels

Kategorie:Roofvoëls Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin