Die gebande oewerswael (Neophedina cincta) is 'n algemene intra-Afrika trekvoël en standvoël in die trope en subtrope. Dit is vroeër as 'n lid van die genus Riparia gereken. In Engels staan dit as die banded martin bekend.
duimnael|links|Illustrasie deur R.B. Sharpe
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Swaels