Die Dubbelbandslangarend (Circaetus fasciolatus) is 'n arend en skaars standvoël wat in die oostelike hooglande van Afrika, in woude en boomveld gevind word. In Engels staan die voël bekend as die Southern Banded Snake-eagle.
Identifikasie Die voël is 54 to 58 cm lank, weeg 920 tot 1100g en het 'n vlerkspan van 1.2m.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Roofvoëls